Jaargang 43
April 2021
Foto: DF Bemarking

Heroutlesers herken natuurlik die naam, Herout. Sommige mense is egter onbewus van die woord se betekenis.

‘n Paar uitgawes gelede, het oud-Dee-Effer en -redaktrise van die Herout, Ila Alberts, ‘n redaksiebrief geskryf waarin sy die betekenis agter die naam, Herout, verklaar het.

Hiermee herinner ek jou: ‘n herout is ‘n boodskapper.

Met elke uitgawe probeer ons die Herout hernu en verfris. Ons wil beelde, boodskappe en idees herroep om die leser nie net in te lig nie, maar ook te stimuleer. Die Herout is onlangs digitaal herontwerp. Dit het ‘n tipe herfs ondergaan, en bloei nou.

Kan jy sien wat hierdie uitgawe se tema is?

Lees Verder

Herfs

Leah Coetzee

Hercules: Dade van histeriese menslike krag

Danielle Swanepoel

“Herrie” en ander minder bekende neologismes

Kyla van der Riel

Heroïese werk van skoolsekuriteitswagte

Emma Olivier